’n Belastingpraktisyn spoel haar mond (behoorlik) oor die optrede van die Suid Afrikaanse Inkomstediens uit

Loading player...
Charnè van der Walt, belastingpraktisyn en stigter van Lemons into Lemonade, gesels oor haar ope brief aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
15 Jan 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min