Van die Boesmanland tot Goldman Sachs, en terug

Loading player...
Jacobus Lacock , makro-strateeg by Fairtree, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, bedryf en wat hy doen om te ontspan.
22 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte senuweeagtig oor Iran

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE.
2 Mar 10AM 8 min