Hoërskool Centurion - Anton Olwage gesels met Hoërskool Centurion 26-01-26

Loading player...
Hoërskool Centurion - Anton Olwage het gesels met Mnr Andre Labuschagne (Hoof) en met Mnr Kobus Botha. Die Hoofseun - Darius Durie en Hoofmeisie - Alison Farla het ook kom saam kuier en gesels oor wat voorlê vir 2026.
26 Jan Afrikaans South Africa Marketing

Other recent episodes

Barks And More - Anton Olwage gesels met Philecia Erasmus (Dieregedragkundige) 21-04-26

In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by…
21 Apr 8 min