Die private sektor het gehelp om Eskom en Transnet reg te ruk. Waar anders kan hulle die regering help?

Loading player...
Martin Kingston, voorsitter van Business for South Africa (B4SA), verduidelik hoe die private sektor gehelp het om Suid-Afrika se staatsondernemings te verbeter.
27 Jan 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte senuweeagtig oor Iran

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE.
2 Mar 10AM 8 min