Daar is nog tyd om jou belastingaanspreeklikheid te verminder

Loading player...
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, deel sy mening oor hoe om jou belastingaanspreeklikheid te verminder.
2 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte senuweeagtig oor Iran

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE.
2 Mar 10AM 8 min