Hulpbronne sak terug en druk die JSE laer

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor wat vandag in die mark uitstaan.
5 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte senuweeagtig oor Iran

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE.
2 Mar 10AM 8 min