JSE besluiteloos, maar rand en goud staan sterk

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor wat vandag vir hom op die plaaslike beurs uitstaan.
9 Feb 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte senuweeagtig oor Iran

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE.
2 Mar 10AM 8 min