Mynbou moet fokus op die menslike sy van risiko

Loading player...
Die Mynbou-indaba het vandag in Kaapstad afgeskop. Jacques Botha, hoofkonsultant by dss+, woon die indaba by met ’n fokus op veiligheid en volhoubaarheid en gesels daaroor.
9 Feb 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte senuweeagtig oor Iran

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE.
2 Mar 10AM 8 min