Staatsrede: Kan aankondigings in werking gestel word?

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar siening oor internasionale markte, Cell C se finansiële resultate en die president se staatsrede.
13 Feb 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min