Hoe beïnvloed die sterker rand jou portefeulje

Loading player...
Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Wealth Route 21, deel haar insigte oor hoe die sterker rand jou portefeulje kan beïnvloed.
24 Feb 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte senuweeagtig oor Iran

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE.
2 Mar 10AM 8 min