Agriskoops - 26 Februarie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Emile van den Berg. Hy is die Nasionale Agronomiebestuurder van Pioneer Seeds in Suid-Afrika. Hy gesels oor innovasie by die maatskappy en hoe dit ʼn toekoms kan verseker vir toekomstige geslagte, in terme van boerdery en voedselsekerheid.
25 Feb 10PM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 28 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die veekundige Kobus du Plessis. Hy is die eienaar van Hisop, ʼn agent van die maatskappy Feedtek in Limpopo asook ʼn direkteur by Feedtek. Kobus vertel meer oor die tuismeng van veevoer. Hoekom dit belangrik is, of dit die moeite werd is en…
28 Apr 3AM 5 min

Agriskoops - 24 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor kalsium bemesting vir aartappel verbouing. Sy gee verder ʼn oorsig oor hulle produk Mainstay Calcium.
24 Apr 3AM 4 min

Agriskoops - 23 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Caria Grobler. Sy is die bemarkingsbestuurder by Pioneer Seeds in Suid-Afrika en het met ons gesels oor hoe Pioneer veral ook jong boere in die land bystaan. Sy verduidelik dat Pioneer relevant vir ’n nuwe generasie boere bly terwyl hulle hierdie jaar hul…
23 Apr 3AM 3 min

Agriskoops - 22 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is ’n verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer van Baytrac se draadlose opsporingseenheid. Sy verduidelik wat maak hulle stelsel uniek en watter spesifieke funksies dit bied.
22 Apr 4AM 3 min

Agriskoops - 21 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Zietsman. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAPPO. Sy vertel meer oor hoekom varkboerdery belangrik is vir die land se ekonomie en voedselsekerheid.
21 Apr 5AM 4 min