Barks And More - Anton Olwage gesels met Philecia Erasmus (Dieregedragkundige) 21-04-26

Loading player...
In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by die huis en professionele gedragsadvies om ’n gebalanseerde en gelukkige troeteldier te help vorm. Vir navrae, e-pos: hello@barksandmore.com
21 Apr Afrikaans South Africa Marketing

Other recent episodes