Die goeie begroting beteken goeie opbrengste op staatseffekte

Loading player...
Melville du Plessis, portefeuljebestuurder by Ninety One, deel sy mening oor opbrengste op staatseffekte ná die goeie begroting.
26 Feb 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min