
Weird Wide Web - Pa word gedagvaar deur vermoorde 10-jarige
Loading player...
Wat begin het as die beplanning van 'n toekoms vir sy seun, het geëindig met 'n pa wat deur dieselfde seun gedagvaar word! Dit alles oor geld wat die pa vir die seun gespaar het.

