Discovery Bank winsgewend; lok 1 500 nuwe kliënte per dag

Loading player...
Adrian Gore, uitvoerende hoof van Discovery, gesels oor die groep se finansiële resultate.
3 Mar 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Midde Ooste-konflik sorg dat die bloed op die markte loop

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, deel haar insigte oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste, kommoditeite wat onder geweldige druk verkeer, asook Nedbank se finansiële resultate.
3 Mar 11AM 8 min