
Feel Good Friday - Japannese makaak-aap met die naam "Punch" steel wêreldwye harte
Loading player...
'n Verlate ses maande oue aap by die Ichikawa City Zoo het harte regoor die wêreld verower – en dit is alles te danke aan 'n klein sagte speelding.

