S02E05 Die Verborge Skat
Loading player...
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...
Vier lui broers, ’n wyse ou pa en ’n geheimsinnige skat wat êrens op die plaas versteek is. ’n Klassieke volksverhaal wat wys dat die grootste skat soms nie goud is nie — maar harde werk.