
As jou eiendom te hoog gewaardeer is, kan dit ’n groot impak op jou maandelikse munisipale rekening hê
Loading player...
Ben Espach, direkteur van waardasies by Rates Watch, gesels oor die risiko van eiendomme wat te hoog gewaardeer is.





