
Navorsing wys elektriese motors kan gou goedkoper wees as petrol of diesel
Loading player...
Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ), gesels oor navorsing wat toon dat elektriese motors binnekort goedkoper as petrol- en dieselvoertuie kan wees.





