Boere het minder as twee weke se brandstofvoorrade

Loading player...
Johann Kotzé, uitvoerende hoof van Agri SA, gesels oor die druk op boere se brandstofvoorrade.
25 Mar 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kalmeer, dis net ’n krisis.

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, deel sy mening oor die markte, die dotcom-borrel en hoe beleggers op die impak van die Iran-oorlog moet reageer.
25 Mar 12PM 7 min