
#10 Die bankroof – Episode 10
Loading player...
Vincent begin om Juliana se sekuriteitstelsel op te gradeer. Maar ná ʼn besoek van die polisie verloop die dag van sleg na slegter. Juliana moet inderhaas haar afsprake kortknip en terugjaag huis toe … en kry ʼn skok.

