Nuwe wetgewing wil fluitjieblasers beskerm en finansieël aanmoedig om korrupsie en bedrog aan te meld

Loading player...
Andries Nel, adjunkminister van justisie en staatkundige ontwikkeling, verduidelik hoe hierdie nuwe voorgestelde wetgewing fluitjieblasers sal beskerm en wat die voorstel om fluitjieblasers finansieel te vergoed behels. Publieke kommentaar op die konsepwetgewing is tans oop en sluit op 14 Mei.
9 Apr 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min

"Sit op jou hande"

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die markte.
9 Apr 11AM 10 min