Biltong en Dior deur Louis Jansen van Vuuren (met Hanlie Retief)

Loading player...
In hierdie episode van Pagecast is Hanlie Retief in gesprek met Louis Jansen van Vuuren oor sy nuutste boek, Biltong en Dior: Avonture van 'n Afrikaanse Fransman.

Meer oor die boek:
As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ’n château in die Franse platteland sou besit nie.

Louis se kostelike vertellings oor sy lewe in Frankryk word verryk met boeiende brokkies oor die Franse geskiedenis en raad vir hoe om te oorleef in ’n samelewing met ’n haas onleerbare taal en eiesoortige gewoontes. Uiteindelik gee dié Afrikaanse Fransman se lewe in die vreemde hom ook ’n nuwe waardering vir dit wat hom uniek Suid-Afrikaans maak.

#Pagecast #LouisJansenvanVuuren #BiltongenDior
20 Apr English South Africa Books · Society & Culture

Other recent episodes

Pagecast at Kingsmead Book Fair: Lebo Mazibuko

Pagecast recorded live at the Kingsmead Book Fair, where Lebo Mazibuko sat down with Zwanga Nemanshi from Jonathan Ball Publishers for a candid conversation about her latest novel, Fabrics of Love. In this episode, Lebo reflects on the stories and inspirations behind the book - a moving exploration of love,…
1 Jun 14 min