
Skadevergoedingseise sit die staat se gesondheidsorg onder druk
Loading player...
Dr Robyn Conradie, ’n Suid-Afrikaanse regskenner, gesels oor mediese nalatigheid en die impak daarvan op Suid-Afrika se gesondheidstelsel.





