
Weird Wide Web: Anti-verouderingsmiddel kan dalk gou jou woef se lewe verleng
Loading player...
'n Biotegnologiemaatskappy genaamd Loyal het aangekondig dat hulle 'n anti-verouderingsmiddel vir honde ontwikkel en dit mag dalk vinniger beskikbaar wees as wat ons dink.

