
Die mynboujeug boesem nie vertroue in die toekoms in nie
Loading player...
Dr. Manie Kriel, adjunkvoorsitter van die Suidelike Afrikaanse Instituut vir Mynbou en Metallurgie en raadgewende uitvoerende hoof van VBKOM, gesels oor die onlangse verslag van die Mineraleraad.

