VKB Sentraal Sport Toernooi
Loading player...
Dis meer as net ’n toernooi – dis ’n platform waar jong talent kan groei en skitter. Met 1600 atlete en meer as 100 spanne, bring die VKB Sentraal Sport Toernooi skole van regoor die streek bymekaar vir ’n onvergeetlike sportervaring.
Yolanda gesels met CJ Holzhausen, hoof van sport by Hoërskool Sentraal oor wat die dag alles behels.
Yolanda gesels met CJ Holzhausen, hoof van sport by Hoërskool Sentraal oor wat die dag alles behels.