Agriskoops - 06 Mei 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn veekundige van Feedtek, Carina le Roux. Carina vertel ons meer oor Feedtek en wat hulle boere bied. Sy gee ook ʼn oorsig wat boere kan verwag by die Feedtek uitstalling by volgende week se Nampo Oesdag.
6 May 4AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 25 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy All Solar, Nico Smit. He vertel meer oor die sonkragoplossings wat hulle bied vir huise en individuele huishoudings. Hy verduidelik hoekom sonkrag voordelig is, veral in die huidige klimaat van aanhoudende stygende energiekostes.
25 May 12AM 5 min

Agriskoops - 22 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer oor witvlieë op tamaties en wat produsente kan gebruik om dit te beheer. Sy verduidelik hoe hierdie natuurlike piretrien werk en gee ʼn oorsig van…
22 May 4AM 6 min

Agriskoops - 21 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Daneel Fourie by Pioneer Seeds in Suid-Afrika. Hy gee ʼn kort oorsig oor NAMPO 2026. Pioneer is die vlagskip saadmaatskappy in Suid-Afrika vir mielie-, sojaboon-, sonneblom en kanolasaad en Daneel gee ook ʼn oorsig wat Pioneer vir produsente bied vir die volgende plantseisoen.
21 May 5AM 4 min

Agriskoops - 20 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels verder oor Baytrac se kamera-opsies wat besighede kan help om hul voertuie en bestuurders beter te bestuur. Sy fokus op privaatheid van bestuurders en deel 'n praktiese voorbeeld waar Baytrac se produk 'n…
20 May 3AM 3 min

Agriskoops - 19 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops luister ons na ʼn insetsel van die hoofbestuurder van die landbouorganisasie TLU SA, Bennie van Zyl. Die stygende brandstofkostes het ʼn impak op elke Suid-Afrikaner en so ook boere, veral tydens plant- en strooptye. Hy gesels oor hierdie uitdagings en gee ook raad vir boere wat…
19 May 3AM 4 min