Rocco van Schalkwyk open sy hart met nuwe enkelsnit "Luister Na My Hart"

Loading player...
Die David Gresham Record Company stel met trots Rocco van Schalkwyk se nuutste enkelsnit, "Luister Na My Hart", bekend. Dié opregte Afrikaanse popballade vang daardie beslissende oomblik vas wanneer jy kies om alles te gee vir liefde – selfs wanneer dinge gebroke voel. Die lied bou natuurlik van intieme, kwesbare verse na 'n kragtige, meesleurende refrein wat luisteraars intrek. Dit bied 'n treffende balans tussen sterk storievertelling en 'n vars, moderne popklank.
19 May English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

JANA se Hart Klop Groot Karoo Toe

Die Stellenbosch-student maak haar debuut met "Groot Karoo Se Teer" 'n liefdesbrief aan die wye vlaktes en oop paaie van haar jeug.
15 Oct 8 min

Roux Cloete steek die vuur aan met splinternuwe enkelsnit "ZIPPO"

Na jare agter die skerms as die pen agter Afrikaanse treffers soos "Tekkies Brand" en "Haar Naam Was Somer", tree Roux Cloete nou self in die kollig met "ZIPPO" 'n nostalgiese blik op 'n liefde wat nooit heeltemal uitgewerk het nie. In hierdie onderhoud gesels hy oor die verhaal agter…
13 Oct 7 min

Dian Roux groet die pyn met nuwe enkelsnit "Groet"

Dian Roux is terug met "Groet", 'n eerlike afskeidslied oor die oomblik wanneer liefde alleen nie meer genoeg is nie. Die lied neem luisteraars na daardie stil plek na 'n verhouding se breekpunt, 'n woonstel vol herinneringe, reën teen die venster en die drang om iemand te bel. "Groet" het…
24 Sep 7 min