
Agriskoops - 25 Mei 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy All Solar, Nico Smit. He vertel meer oor die sonkragoplossings wat hulle bied vir huise en individuele huishoudings. Hy verduidelik hoekom sonkrag voordelig is, veral in die huidige klimaat van aanhoudende stygende energiekostes.

