Hardwerkend of Uitgebrand... kan jou dryfkrag jou dalk siek maak?
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Dr. Michelle Weyers oor 'Burnout'.
Dr. Weyers is ’n huisarts met ’n nagraadse kwalifikasie in sportgeneeskunde. Sy praktiseer tans funksionele en integratiewe medisyne met ’n spesiale belangstelling in burn-out en chroniese moegheid. Nadat sy self in 2017 deur burn-out gegaan het, het sy ’n besondere passie ontwikkel om mense te help herstel, hul energie terug te kry en weer voluit te leef.
Sy deel haar kennis met ons oor die dinge wat ons nie eens besef ons heeltemal kan uitbrand nie, en gee advies oor hoe om dit te keer.