
Is die 'clutter' in jou huis vir jou vreugde of frustrasie?
Loading player...
Pulane en Madeleen gesels oor die 'clutter' in die huis wat 'n groot probleem kan wees in jou verhouding. Vir die 1 maat bring dit vreugde, en die ander maat angs. Verstaan jy die rede agter jou maat se behoefte vir 'n netjiese of deurmekaar huis? Is jy bereid om te groei & te 'compromise' soos nodig?

