Moeilike Skoonma ... wie is skuldig?
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe en Madeleen Steenkamp gesels oor 'n baie sensitiewe onderwerp... SKOONMA.
Is Skoonma die skuldige een wat dalk nie wil laat gaan nie?
Is die Skoonseun/Skoondoger dalk skuldig want hul het jaloesie probleme?
Is die eie Kind dalk die probleem, want hul pak by hul ma af oor hul lewens maat?
Soveel vrae - Madeleen help ons antwoorde vind.