Wie dra die broek in die verhouding?
Loading player...
Die 1 wat wel die broek dra, moet daardie eer en voorreg verdien deur 'n goeie leier te wees, en nie 'n diktator wat alles op almal wil afdwing nie.
Dalk is dit nodig dat daar meer as 1 broek in die huis gedra word, afhangend van watter sterkpunte elke maat in die verhouding het.
Madeleen Steenkamp kom gee vir ons raad.