Weird Wide Web – Die Bordeaux-brief: Die duurste brief ooit gestuur

Loading player...
Die historiese koevert, bekend as die Bordeaux-brief, is op 4 Oktober 1847 deur die wynhandelaar Edward Francis van Port Louis, Mauritius, aan sy sakevennote in Bordeaux, Frankryk, gepos.
8 Jul 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min