Die belangrikheid van menswaardigheid
Loading player...
Boeta Swart gesels met ons oor die belangrikheid van menswaardigheid. Nie net om dit wat daar is te behou nie, maar om dit weer te kweek nadat die lewe dalk te hard was en iemand voel hul het dit verloor.
Hy vertel vir Pulane Nel-Sekepe van al die projekte waarmee hul tans besig is by Anchor of Hope, en hoe die publiek en skole of besighede betrokke kan raak.
Hy vertel vir Pulane Nel-Sekepe van al die projekte waarmee hul tans besig is by Anchor of Hope, en hoe die publiek en skole of besighede betrokke kan raak.