
Sers. Sinah Mpakane, provinsiale polisiewoordvoerder.
Loading player...
Die Vrystaatse polisie is op die spoor van ’n gewapende en gevaarlike verdagte wat met verskeie ernstige misdade in Bloemfontein verbind word.

