
Akademia se na-uurse afstand opsies bied buigbaarheid vir jou studies
Loading player...
Dianel Homsek, een van Akademia se nauurse afstandstudente sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe Akademia jou kan help om jou studiedrome te verwesenlik - dit terwyl jy werk of ander belangstellings najaag. Sy vertel ook watse programme beskikbaar is in hul afstandsmodel en deel haar studentelewe-ervaring. Studieaansoeke vir 2027 is reeds oop, gaan besoek gerus www.akademia.ac.za




