Agriskoops - 31 Augustus 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. Hy gesels oor die opbrengs op belegging (ROI) van Kommersiële Sonkrag in Suid-Afrika. Hy verduidelik wat is die tipiese terugbetaaltydperk vir 'n kommersiële sonkragstelsel in Suid-Afrika en watter faktore beïnvloed hoe vinnig 'n besigheid gelyk breek. Hy gee ook ʼn oorsig van watter soort jaarlikse opbrengs 'n besigheid kan verwag oor die lewensduur van die stelsel.
31 Aug 12AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 4 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besturende direkteur by AgriSeker, Reinhard Kuschke. Hy verduidelik die belangrikheid van oesversekering en hoekom dit belangrik is om jou oes van die begin af volledig en reg te verseker. Hy gee ook ʼn oorsig van die belangrikste praktiese stappe wat ʼn boer…
4 Sep 3AM 5 min

Agriskoops - 3 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Tegniese Spesialis in Plantvoeding by InteliGro, doktor Karen Truter. Sy gesels oor die belangrikheid en waarde van presisieboerdery. Sy gee ’n oorsig van wat sy waargeneem het tydens haar PhD-navorsing wat gefokus het op hoe tegnologie en data gebruik kan word om…
3 Sep 3AM 5 min

Agriskoops - 2 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Albert Claassens. Hy vertel meer oor wat iMPAC Cropsure onderskei van ander maatskappye, hoe hulle met makelaars werk en die rol van oesversekering in ʼn boerdery se risiko.
2 Sep 12AM 4 min

Agriskoops - 1 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Streekhandelbemarkingspesialis by Engen, Marvin Nelson. Hy gesels oor Engen Xtreme en hoe dit ʼn belangrike produk vir die landbousektor is. Hy gee ʼn oorsig wat die produk in praktiese terme vir boere, landbouwerktuigkundiges en ander landboubesighede wat elke dag op hul voertuie…
1 Sep 3AM 5 min

Agriskoops - 28 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Riani Erasmus. Sy gee ʼn oorsig van die maatskappy se Inkomstewaarborg produk, wat dit alles dek, hoe boere vir dit kan aansoek doen en hoe aanplantings gemonitor word.
28 Aug 3AM 5 min