Hein Kruger_Finansiële Veerkragtigheid Episode 3
Loading player...
In hierdie episode van Oop en Eerlik gesels Wanda Bam met Heinrich Kruger oor ’n onderwerp wat ons almal raak: Finansiële veerkragtigheid.
Wat gebeur wanneer die lewe nie volgens plan verloop nie? Hoe hanteer ons finansiële druk, onsekerheid en terugslae - hoe behou ons die vermoë om weer op te staan?
Heinrich deel praktiese insigte oor hoe ons ons verhouding met geld kan verstaan, beter finansiële besluite kan neem en met groter wysheid en veerkragtigheid deur uitdagende seisoene kan beweeg.
’n Eerlike gesprek oor geld, verantwoordelikheid, keuses en hoop - want finansiële veerkragtigheid gaan nie net oor hoeveel geld jy het nie, maar ook oor hoe jy reageer wanneer die fondamente begin wankel.