
Agriskoops - 20 Oktober 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die tegniese bestuurder by Limagrain, Fanie Yssel. Die mielieplantseisoen lê voor. Fanie gee ʼn oorsig van wat boere nou reeds gereed kan kry en watter besluite verdien die meeste aandag voordat die planter die land ingaan. Hy gee ook ʼn oorsig van produkte by Limagrain met die oog op die komende seisoen.

