
ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek
Loading player...
Dié onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Floris Bergh, 'n ekonoom verbonde aan Capricorn Asset Management. Hulle bespreek Namibië se Middeltermyn Begrotingshersiening vir die 2026/2027-fiskale jaar wat op 22 Oktober 2026 deur die Ministerie van Finansies in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê is.

