ONDERHOUD | Weegskaal

Loading player...
Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies.
Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma.
In dié episode bespreek hulle voort sekuriteite in die kredietregtelike sin.
17 Sep Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespreek hulle inkomste en kapitaal en wat dit beteken vir belasting doeleindes.
22 Oct 30 min

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, oor bankwese-toekennings.
17 Nov 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespreek hulle bemiddeling voor litigasie.
15 Oct 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespreek hulle ledebelang- en aandeelhouerooreenkomste.
8 Oct 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespreek hulle taksering van ‘n regsrekening.
1 Oct 30 min