Wêreldwys | Trump, Poetin en Xi ontmoet | Ep. 110

Loading player...
Wêreldwys | Trump, Poetin en Jinping ontmoet | Ep. 110

’n Historiese ontmoeting tussen Donald Trump, Wladimir Poetin en Xi Jinping in China vandeesweek plaas die kollig op ’n wêreldorde wat toenemend aan die verander is. Die leiers van drie van die magtigste lande ter wêreld tans, kom byeen op ’n tydstip waarin historiese internasionale magsverhoudinge en strukture onder groot druk verkeer.
In hierdie week se episode van Wêreldwys ontleed Jaco Kleynhans die betekenis van dié ontmoeting en die moontlike gevolge daarvan vir die toekoms van internasionale betrekkinge.
Chapters
  • 00:00 Historiese ontmoeting in China
  • 19:31 Nuutste in die Midde-Ooste
  • 28:47 Israel besig met koalisieonderhandelinge
20 Nov Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.
5 Nov 27 min