
Nuwe reeks veel meer as ‘goedvoel-stories’
Loading player...
Sophia Kapp is nie bang om swaarder temas in haar boeke aan te pak nie. Sy vertel aan Cornelia Hitge dat dit nie net ter wille van karakterontwikkeling is nie, maar ook ten bate van haar lesers wat dikwels met dieselfde kwessies worstel.

