Feature: Ekonomiese Ressessie

Loading player...
Stygende kospryse, die knellende droogte, en politieke onstabiliteit is net sommige van die aspekte wat Suid-Afrikaners erg platsak laat voel in Januarie vanjaar. Cathy Dlodlo het met Amelia Morgenrood, aandelemakelaar en portefeulje-bestuuder by PSG, gepraat oor hoe dit die man op straat se sak raak en hoe om jou sente twee keer om te draai.
26 Jan 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Kelebogile Morake

Sergeant Kelebogile Morake urging the public to assist in locating a missing teenager in Litchenburg ,Letlhogonolo Daniel Matebele.
22 Jan 7AM 1 min