Opposisie in Tlokwe loop uit vergadering
Loading player...
Die gesamentlike opposisie in die Tlokwe-stadsraad het vanoggend geweier om ’n raadsvergadering by te woon waartydens die middel-termyn begroting bespreek sou word.
Die opposisiepartye voer aan dat hulle meerderheidsposisie nie deur die raad erken word nie. Die DA het 'n dringende mediakonferensie in Potchefstroom vanoggend gehou.
DA raadslid, Hans-Jurie Moolman, sê alhoewel hul aansoek om ’n spesiale raadsvergadering te roep van die rol geskrap is omdat dit volgens die Hoogeregshof nie dringend was nie, die hof beskou steeds die gesamentlike opposie as die meerderheid in die raad.
Dit na die uitslae van die 2013 tussenverkiesings weens ongeruimdhede ongeldig verklaar is
Die Tlokwe-stadsraad was nog nie beskikbaar vir kommentaar nie.