Niks nuut moet verwag word van Staatsrede: kenner

Loading player...
'n Politieke ontleder sê Suid-Afrikaners kan grootliks ’n herhaling van vroeër jare se Staatsredes te wagte wees vanaand.

President Jacob Zuma se 2016 Staatsrede kom te midde van politieke- en ekonomiese onstabiliteit in die land, en Theo Venter verwag dat die EFF by hul woord gaan hou en verrigtinge sal ontwrig.

Zuma moet met die Staatsrede groter beleggingsvertroue in Suid-Afrika bevorder deur met nuwe en innoverende insigte vorendag te kom.

Venter het egter sy bedenkinge of dit wel die geval gaan wees.

Volgens Venter sal die fokus eerder op die komende plaaslike verkiesing wees en die ANC se sogenaamde “Back to basics” program.
10 Feb 2016 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Cllr. Frans Bothma

DA eis dringende aksieplan en verantwoordbaarheid om Mangaung se waterkrisis op te los
29 Mar 2AM 1 min

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min