Vermiste Lily-mynwerkers nog 2 tot 3 weke vasgekeer

Loading player...
Die soektog na drie vermiste mynwerkers by die Lily-goudmyn naby Barberton in Mpumalanga gaan eers oor twee of drie weke hervat word.

Mike McChesney, uitvoerende hoof van Vantage Goldfields, wat die myn besit, het gisteraand op 'n nuuskonferensie gesê die rotsingenieurs en geoloë wat die afgelope 48 uur planne beraam het om by die drie werkers uit te kom, het bevind dat ’n tweede skag gesink moet word. Dit gaan volgens hom twee of drie weke duur om die skag te boor.

Pretty Nkambule, Solomon Nyarende en Yvonne Mnisi is sedert 5 Februarie ondergronds vasgekeer nadat die skag ineengestort het.
17 Feb 2016 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Cllr. Frans Bothma

DA eis dringende aksieplan en verantwoordbaarheid om Mangaung se waterkrisis op te los
29 Mar 2AM 1 min

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min