Aardklop: Die einde van 'n era

Loading player...
Die Aardklop Stigting het 'n doelstelling om die kunstedryf in Suid-Afrika te ondersteun en te bevorder. In die lig daarvan is die besluit geneem dat die Aardklop Nasionale Kunstefees nie aangebied gaan word nie. Uitvoerende hoof van die fees, Andries Vrey, sê die besluit is deur die direksie geneem na navorsing daarop gedui het dat die kunste met die nodige hulpbronne en die stand van die bedryf bevorder kan word en hoër hoogtes kan bereik. Vrey sê dit is die einde van 'n era, maar nuwe inisiatiewe kan 'n meer dinamiese bydrae lewer.

Mense van oor die land heen stroom sedert 1998 na Potchefstroom om die kunstefees by te woon. Vrey sê inligting sal binnekort verskaf word oor 'n nuwe model en 'n inisiatief wat vanjaar reeds in plek gestel gaan word.
25 Feb 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Cllr. Frans Bothma

DA eis dringende aksieplan en verantwoordbaarheid om Mangaung se waterkrisis op te los
29 Mar 2AM 1 min

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min